20 words to learn

Ready to learn       Ready to review

Ignore words

Check the boxes below to ignore/unignore words, then click save at the bottom. Ignored words will never appear in any learning session.

All None

Ignore?
maar
groep1_but
dan
groep2_then1
sodat
groep3_so that
en
groep1_and
toe
groep2_then2
want
groep1_because
nadat
groep2_after which
Die kind is slim. (teenwoordige tyd)
Die kind sal slim wees. (toekomende tyd)
Bafana wen hulle sokkerwedstryd. (teenwoordige tyd)
Bafana sal hulle wedstryd wen. (toekomende tyd)
Sy kan lekker vinnig hardloop. (teenwoordige tyd)
Sy sal lekker vinnig kan hardloop. (toekomende tyd)
Die seun draf. (teenwoordige tyd)
Die seun het gedraf. (verlede tyd)
Die kat is stout. (teenwoordige tyd)
Die kat was stout. (verlede tyd)
Piet wil stadig loop. (teenwoordige tyd)
Piet wou stadig loop. (verlede tyd)
Johan het R5. (teenwoordige tyd)
Johan het R5 gehad. (verlede tyd)
Die hout word deur die seun gekap. (teenwoordige tyd)
Die hout is deur die seun gekap. (verlede tyd)
Wat doen jy? (teenwoordige tyd)
Wat het jy gedoen? (verlede tyd)
Die vrou staan en dink. (teenwoordige tyd)
Die vrou het gestaan en dink. (verlede tyd)
Die baba slaap en speel. (teenwoordige tyd)
Die baba het geslaap en gespeel. (verlede tyd)
Elke dag vang ek die stoute kat. (teenwoordige tyd)
Elke dag het ek die stoute kat gevang. (verlede tyd)
Sy behoort hard te oefen. (teenwoordige tyd)
Sy behoort hard te geoefen het. (verlede tyd)